Home » Kontrei by Kleinboer
Kontrei Kleinboer

Kontrei

Kleinboer

Published December 17th 2003
ISBN : 9780958463546
Paperback
237 pages
Enter the sum

 About the Book 

Kontrei bied ’n ryk en onthutsende kennismaking met die werklikheid. Dit neem ons op ongekarteerde paaie in Afrikaans, na die nihilistiese wêreld van ’n seksmal hoereloper wat as blanke die geselskap van swart prostitute uit Mosambiek, Swaziland,MoreKontrei bied ’n ryk en onthutsende kennismaking met die werklikheid. Dit neem ons op ongekarteerde paaie in Afrikaans, na die nihilistiese wêreld van ’n seksmal hoereloper wat as blanke die geselskap van swart prostitute uit Mosambiek, Swaziland, Zambië en elders verkies. Hierdie is ’n meedoënlose relaas oor een man se behoefte aan gereelde seks in die bordele van Hillbrow en omstreke, maar word onderbreek deur mymerende herinneringe aan sy tipies Afrikaanse kinderdae, asook die mooiste versameling Bybelversies wat enigeen nog uitgesoek het. Is hierdie debuutroman satire, bedekte outobiografie of sosiale kommentaar op die nuwe Suid-Afrika? Hieroor sal die leser self moet besluit.